cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Wat beteken dit.....

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Wat beteken dit.....

    Handelinge 15:17 sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here wat al hierdie dinge doen.

    Wat beteken dit dat die Here se Naam oor jou uitgeroep is , is dit uitverkiesing
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Wat beteken dit.....

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Handelinge 15:17 sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here wat al hierdie dinge doen.

    Wat beteken dit dat die Here se Naam oor jou uitgeroep is , is dit uitverkiesing
    In hierdie vers se konteks sou dit dan beteken dat sekere NASIES uitverkies is .... en ander nie ..... wat nie strook met die evangelie boodskap nie ...... ???
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wat beteken "Avatar"?
    By Johnny in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 6
    Last Post: Jul 3rd 2012, 12:53 PM
  2. Wat beteken dit om te "Onthou" ??
    By Ta-An in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 16
    Last Post: Aug 19th 2008, 05:45 AM
  3. Baptizo (Grieks vir Doop) - wat beteken dit?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 111
    Last Post: Dec 5th 2007, 08:12 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •