cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 28

Thread: Verklarende Bybel

  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184

    Verklarende Bybel

    Kry mens nog 'n ordentlike verklarende Bybel in die AOV te koop? Ek het tot nou nog net die Bybel in Praktyk gehad. Ek kyk ook na die ESV se nuwe studiebybel (al sukkel ek maar bietjie as die Brits te ingewikkeld raak) maar sukkel om dit hier in die middel van nrens op te spoor en kalahari is nie behulpsaam nie. Ek voel dis tyd dat ek bietjie my horisonne verbreed.... Wat sal julle aanbeveel?

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    John MacArthur se Study Bible, gebasseer op die NKJV vertaling. Werklik baie goed en ek kan dit vir jou met vrymoedigheid aanbeveel. Ongelukkig in Brits, maar dit is nie moeilik verstaanbaar nie en lees lekker saam met die Ou Afrikaanse Vertaling

    Groete
    Phil

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Dankie Phil, ek sal gaan soek as ons Johannesburg toe gaan vir kerstyd. Ander sal ek dalk maar op boetie Anton se knoppie moet druk...

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    CUM behoort hom te he Lanie

  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,016
    Ek is in 'n baie bevoorregte posisie om Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) te h. Ek het dit so 10 jaar terug by 'n pastoor vriend geruil vir 'n Bybel in Praktyk. Behalwe dat die Bybel in Praktyk op die nuwe vertaling gebasseer is (en ek toe reeds verlief was op die ou vertaling) het ek ook gefrustreerd geraak omdat dit nie bevredigende antwoorde op my vrae (op daardie spesifieke stadium oor die Heilige Gees) gebied het nie. Ek dink nog steeds ek het die beter deel van daardie transaksie gekry. Miskien loop mens nog van hulle raak waar hulle op iemand se rak stof opgaar? Dit bestaan uit drie sulke groot swart bundels.

  6. #6
    Die enigste goeie ding wat ek van my kopie van die Bybel in Praktyk kan s is dat dit 'n pragtige leer omslag het. Ek stem saam met Phil wat die Mcarthur Study Bible betref (kyk dat dit die KJV is !), en dan natuurlik die Thomson's Chain Reference Bible (KJV) as jy DIEP wil ploeg.

    SOS, jy is baie gelukkig om nog 'n '58 Verklarende Bybel te kan h....stel jy belang om te ruil vir my eersgeborene ?

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,974
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Ek is in 'n baie bevoorregte posisie om Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) te h. Ek het dit so 10 jaar terug by 'n pastoor vriend geruil vir 'n Bybel in Praktyk. Behalwe dat die Bybel in Praktyk op die nuwe vertaling gebasseer is (en ek toe reeds verlief was op die ou vertaling) het ek ook gefrustreerd geraak omdat dit nie bevredigende antwoorde op my vrae (op daardie spesifieke stadium oor die Heilige Gees) gebied het nie. Ek dink nog steeds ek het die beter deel van daardie transaksie gekry. Miskien loop mens nog van hulle raak waar hulle op iemand se rak stof opgaar? Dit bestaan uit drie sulke groot swart bundels.
    Ek is self gelukkig om so stel te kan h, maar mens kry hierdie stelle redelik maklik in die hande. Meeste mense wat by ons adverteer hiervoor, spoor dit betreklik maklik op.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,952
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    SOS, jy is baie gelukkig om nog 'n '58 Verklarende Bybel te kan h....stel jy belang om te ruil vir my eersgeborene ?
    FILA!!
    Ek hoop jy verwys na jou eerste Bybel en nie jou eersgeborene soos jy s nie.... dit klink baie soos 'n pop lensiesop die
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  9. #9
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek is self gelukkig om so stel te kan h, maar mens kry hierdie stelle redelik maklik in die hande. Meeste mense wat by ons adverteer hiervoor, spoor dit betreklik maklik op.
    Waar adverteer ek?

  10. #10
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,974
    Quote Originally Posted by Lanie View Post
    Waar adverteer ek?
    Lanie,

    My eie stel het ek sommer in 'n plaaslike koerantjie voor ge-adverteer. Ander mense wat ook wou weet hoe ek myne gekry het, het toe dieselfde gedoen en elke een waarvan ek weet, het reggekom. Probeer in jou plaaslike koerant en as jy meer as een stel kry, laat weet my, want ek sal graag nog 'n stel wil kry. Soos SOS geskryf het, dit is 'n stel van 3 boeke en is genommer, deel 1, deel 2 en deel 3. Dis 'n swart omslag en lyk basies soos ons normale swart Bybel.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  11. #11
    Nee jitte Ferdi, hier by ons is dit so skaars soos hoendertande (of is dit nou bytande ? ) , ek het al tevergeefs probeer om so 'n stel in die hande te kry.

  12. #12
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Kom ek vind vir julle uit, dan laat weet ek julle, ek het goeie connections

    Maar ja, my geld is nogsteeds op die MacArthur en in NKJV is hy fine

  13. #13
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Kom ek vind vir julle uit, dan laat weet ek julle, ek het goeie connections
    Oeeeeeee, jy sal my dag, week, maand en jaar maak...

    (My tannie-hulle het 'n stel maar wil nie byt om te verkoop nie - (al staan dit al vir jare op die boekrak en stof vergaar...)

  14. #14
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,974
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Nee jitte Ferdi, hier by ons is dit so skaars soos hoendertande (of is dit nou bytande ? ) , ek het al tevergeefs probeer om so 'n stel in die hande te kry.
    Ek sal weer hier by my rond adverteer... en dalk, net dalk, kry iemand 'n krimisboks...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  15. #15
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek sal weer hier by my rond adverteer... en dalk, net dalk, kry iemand 'n krimisboks...

    Dit sal inderdaad 'n groot persent wees Ferdi. Jy moet laat weet van die advertensie en ander kostes sodat ek dit sommer in jou rekening kan inbetaal.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Watter Bybel?
    By Lanie in forum Alles en nog wat
    Replies: 6
    Last Post: Nov 16th 2008, 08:10 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •